ATKV-Redenaars

ATKV-Redenaars Raport 2018

Pearson het weer vanjaar ’n redenaars by die Nasionale Finaal van hierdie prestige kompetisie gehad: Jade Gobby in die Eerste Addisionele Taal Junior Afdeling. Dit is nou al die elfde jaar dat ’n Pearsoniet onder die beste twintig redenaars in die land is.

Dit was ook verblydend dat heelwat van ons leerders  dit tot die halfeindrondte  van dié kompetisie kon maak: Lisa Venter, Sophia Finestone, Isabella Finestone, Jana Zittlau, Robert Honiball en Mari Venter.