Choir

Choir Report 2018

2018 has been such a great year for the Pearson Choir. The choir has been extended to 67 learners and it is pure bliss to work with such a big choir that produces nothing but the best. This year our pieces included the jazz standard, All that jazz and the modern song, Chandelier by Sia.

Their first concert for 2018 was at the annual Pearson Celebration held in the Feather Market Centre in the second term. It was such a wonderful evening as they shared the stage with Clarendon Primary School, ending the evening with the well-known, Ode to Joy. As part of Pearson’s reunion weekend, they sang in the wonderful NG Kerk Somerstrand on the Sunday.

Ander hoogtepunte vir 2018 is beslis die wonderlike koorfees Del Coro waar hulle met verskeie ander kore die verhoog gedeel het en die middag geëindig het met ’n massa-sangstuk, Goodnight Sweetheart. Die Paarl Vallei toer was ‘n eerste vir baie koorlede. Daar het hulle die gehoor betower met hul tradisionele lied, Bawo Thixo Somandla. Dit was beslis ‘n hoogtepunt vir baie van die koorlede.

Hierdie jaar het die koor beslis hul jaar op ‘n baie hoë noot geëindig. Hulle het hul eerste Koor- en- Struikerskersfeeskonsert gehou waar hulle onder andere White Christmas en We Need A Little Christmas uitgevoer het. Die NASCO-koor, The Creed, Hoërskool Victoria Park se koor asook hulle struikers en die Harvest struikers. Die eerste helfte van die konsert is met Oh Holy Night, uitgevoer deur die  musiekpersonee, afgesluit.l. Die aand het met ‘n massamusiekstuk, onder leiding van die gasdirigent, Me Cathy-Jane Mintoor.

Hierdie jaar was beslis ‘n jaar om te onthou, en ‘n goeie fondasie is gelê vir volgende jaar.