Kulturele hoogtepunte

Kulturele hoogtepunte
  1. Die 2017-kabaret, BON VOYAGE, word aangewys as die beste dansgroep van die jaar deur Showtime.
  2. Die 2018-musiekblyspel, FOOTLOOSE, word goed ondersteun en elke vertoning word uitverkoop.
  3. Die ATKV-tienertoneelstuk, Ter wille van oorlewing, behaal die derde plek(brons) in die afdelings prysenswaardige prestasie, Konsep, Ensemblewerk, Hantering van tegniese aspekte, Choreografie, Beligtingsontwerp, Kostuums en tweede plek (silwer)vir Dekor en Stelontwerp en Klankbaan.
  4. Silo Gqebe excelled at Parel Vallei as best actor.
  5. Vanjaar het ons weer een Nasionale redenaar. In die Eerste Addisionele Taal afdeling: Jade Gobby by die landswye finaal.
  6. Anel Young made it to the National Youth orchestra.
  7. Pearson wins the Alexander Playhouse competition in collaboration with Grey.
  8. Debatspanne, 2 juniors en 2 seniors dring deur na die halfeindrondte van die ATKV-debabtskompetisie

Our music evening in the Feathermarket centre was a highlight and our choir took it up a notch with their stunning repertoire.

Our hiking club was active as well as Discovery and Ecos.

Mrs Grobler’s art tour and Mr Pretorius’ culture tour to Cape Town was a definite highlight.