Netbalsukses vir Pearson

Baie geluk aan Pearson se O/14A-netbalspan wat aangewys is as die BESTE SPAN in Port Elizabeth!

Pearson het ook vandag vir Brandwag, wenner van die Uitenhage/Despatch-skole met ‘n telling van 14-7 gewen!

Pearson speel nou op 18 Junie teen die Grens-distrikte se wenner om te bepaal wie die provinsie nasionaal gaan verteenwoordig!

Pearson se O/15-span het ook reeds gekwalifiseer om teen die beste in die Grens-distrik te speel.

Baie geluk aan hierdie twee spanne – dit is ‘n fantastiese prestasie!