Paarl Elite-netbaltoernooi

Geluk aan ons netbalspelers met hul baie goeie spel by die Paarl Elite-toernooi!

18A: vs Bloemhof – verloor 9-14
vs Augsburg – wen 11-5

16A: vs Outeniqua B – verloor
9-10
vs Hermanus – wen 7-2

14A: vs Hermanus – wen 18-1
vs Overberg – wen 16-9